Jongste aktiwiteit:

AANDAG Skrywers – Feltbrand en Pretoria FM Skryf Kompetisie

Skildery: Die Helper

Skryf ‘n storie van 1500 woorde oor wat jy dink die storie agter hierdie skildery is en staan ‘n kans om die oorspronklike Elsofie Myburgh pragstuk te wen. Gaan na http://www.feltbrand.co.za om in te skryf. Gaan kyk ook op die Feltbrand Afrikaans Facebook blad na die onlangse My Stories My Monument uitstalling gehou by Buffelsfontein Beesboerdery. Die kunstenaar is besig om vlam te vat of eerder … is aan die brand.

https://www.facebook.com/feltbrandafrikaans/

of volg op Twitter @feltbrand

LET ASB DAAROP DAT HIERDIE SLEGS N BEKENDMAKING VAN N EKSTERNE KOMPETISIE IS EN DAT INK GEEN BANDE MET DIE KOMPETISIE HET NIE




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed