lobola vir jou siel
wat golwe uitspoel
is uitgedien of kos
voedsel vir krappe
meeue en sandvlooie
strooisels op strande
getooi in witmosselskulpe
lê die baai vanoggend
wat nie bruikbaar is nie
moet mooimaak
is dit wat by jou mond uitvloei
ook so gespoor..
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.