Jongste aktiwiteit:

oudste

hoe lief is hy vir die lewe
gesig blink van lewenslig
jaarringe in diepe kontras
hoe lief is hy vir die lewe
plooie vertel van diepe las
as hartseer soms trane big
hoe lief is hy vir die lewe
gesig blink van lewenslig

©Teárlach
(triolet)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed