cool soos koos kombuis
Waarskuwing: my taalgebruik!
cool soos koos kombuis (opdrag 1)
met bandana en bravade
woordmoord tot blourook
donker rigtingloos rockster matroos
hartseerstem digter musikant
voëlvry verklaarde van bellville-oos
catch22 van depressie
septiese asem van saal ses
lewende dood alleenlloop op papier
doodbang drug addict en skisofreen
debuteer in brekfis met vier
digter andre letoit
bourbon tassies en lsd
wil van staal manipuleer grammatikaal
alternatiewe uitdagende bliksem
jeugdige grysaard gewroeg geswoeg
uit rock&roll.karoo
@ d blou v onse hemel
@ d diepte v ons c
@ ons ∞ gebergtes
waar die kranse antwoord g
©arin erasmus
5 Kommentare
-

Francois Meyer
Goeie werk! Jou rebel, jy! Nes die Koos in die Kombuis! ☺
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie