Jongste aktiwiteit:

Sommer net woorde

Ĕrens onder die bosveldmaan
eggo onhoorbaar die stilte
my oë dwaal op na die maan
en ek stuur klankloos ‘n boodskap na hom

Ek lê my siel oop voor jou
sonder verweer
in hierdie doodse stilte
tussen hier en daar se swerf

Verstaan jy die woorde
die nuanse van my hart?
verstaan jy die kra’kies
van my lag en trane

bibber ek.. sonder waarskuwing..
vir ‘n klein..
klein oomblikkie, voel ek die koue
van die wind teen my lyf
toe die maan wegskuif




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed