deur See-Jay-El vir Gedigte Merkers: Bejaardes Share: verwante: grond Die duif en die doop 13 Desember 2018 346 gesien 1 Kommentaar 0hou van Ouma (BRONS) Met tyd vergrys als; verloor die oog sy sig; sleep mens se voete; trek die vingers krom en skeef. maar kroon die siel met deernis. © CJ Laing 9/12/2018 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Woordsmous
"...kroon die siel met deernis." Sjoe. hoe mooi is dit nie!