Jongste aktiwiteit:

anomalie

soos hawer en koring
soos klitsgras en kakiebos
so groei kulture in een land
nooit sal dit ooit verander
saamvoeg, sonder om
een die ander aan te val
voor kulture saamsmelt
sal een die ander opeet
dit wat vir die minderheid
belangrik blyk te wees
sal die meerderheid
net vermaak
en versaak

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed