Jongste aktiwiteit:

Die see

Met sy voete begrawe in die wit sand, en skulpies wat skaamtelik aan sy enkels knaag, breek die geluide van die see sy stilte. Die gedagtes hardloop soos ‘n krap deur hom. Hoe wyd en diep strek die waters? Hoe groot en rof is die golwe, keer op keer? Die aandag is op die wit skuim van die branders. Dit gaan nie ophou nie, en sal in lengte van dae na vore toe kom. Doelbewus trek die lyne van ‘n glimlag oor sy bekommernis, want hy weet dat net agter daai gedruis lê die sagmoedigheid van genade. Hyt opgestaan en tree vir tree nader aan die koue gegee, gaan swem in haar liefde is sy hart se roep!




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed