Jongste aktiwiteit:

Wakker-woorde

wakker-woorde

my oë se kaste
is weer-wa-wyd-oop
totaal leeg
gestroop
vir slaap is
daar
geen
hoop
gedagtes swerf
saam met die
suider-kruis
wyd en vêr
dis my hart
se stem wat
wat skree
vir my kop
dat jy nou daar ‘n
muis-nes
gemaak het
en saam loop
met my
hart se
elke
klop

Tia©️
*pic- internet*




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed