Jongste aktiwiteit:

waar kamma vervaag

waar die kamma-kamma bleek vertoon
in geel maanlig strepe met donker skaduwees
raak mense harte wees en begin hul vrees
verbeeldingskrag word afgestomp
beelde in media gratis verkoop
kinder harte verkwansel
vir drogbeelde vals
afdrupsels van
lui geslag
wat nie
meer
ouers is
of wil
wees

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed