deur Paula Paxton vir Gedigte Merkers: Genade Share: verwante: grond Die duif en die doop 14 Junie 2019 428 gesien 0 Komentare 0hou van Skuilplek Sy was versaak, in brak agtergelaat. Worstellend in troebelplas vertrap tot moddermas. Uit as geruis oë op die Kruis Verruil sy haar vuil, om ewig agter die Leeu van Juda te skuil. Paula Paxton© 14/6/2019 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende