Jongste aktiwiteit:

Hemelse soetigheid

Die mooiste aan die einde van ‘n dag
is wanneer die son rooi-orange
strepe begin verf
en jou laat besef dat jy jou emmertjie
vol van mooi herinneringe saam met sonsondergang kan bêre

Want môre moet jy weer opstaan
en aangaan
weer soek na bietjie geluk
voor dit uit jou hande uitglip

Na ‘n klein bietjie sonskyn
wat ‘n strepie oor jou sal verf
voor die dag eindeloos oor jou sal loop
ek jy uit hulpeloosheid aanhou sal hoop

Wat die kerse in jou hart
nie verniet sal laat brand
wat jou op daardie fluister’stem sal laat wag
wat jou sal antwoord in die pikdonker nag




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak