deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Genade Share: verwante: grond Die duif en die doop 28 Februarie 2020 530 gesien 0 Komentare 0hou van Winderige Nag Maan alleen skyn dun warmte lig in die yskoue ope lug. In hierdie winderige winternag bytel ek in stof tel ek die sand op totdat ń helder warm woord die ryp verdryf. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende