Vryheid (Akrostigon)
Vrede en vreugde in hier en nou
rykdom verhewe bo aardse besittings
ywer om voluit te lewe
hegte familie-en vriendskapbande
eerlik en opregte lewenswandel
innige en vaste geloofsoortuiging
dit alles spel ware vryheid van God!
Elna Kruger 28/6/2020
Kopiereg
2 Kommentare
-

Seirdna
Baie mooi!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2020 – Vryheid projek