deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Familie, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 29 Junie 2020 411 gesien 0 Komentare 0hou van Strand Lewe die see droom in kleure prag van blou onder ń sagte grou. branders speel in poele in sagte wit strepie rokkies om kinder voete. kinders in die vlak bou kastele uit oumens wense. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende