Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG, 4: Wildsbokke

Wat is oorsaak en wat gevolg? Wie het as eerste verskyn, die hoender of die eier? Lank kan mens stry oor wat as eerste verskyn het. Ék in my beskeidenheid meen dat die natuur éintlik as eerste op die toneel verskyn het. Maar ander mense kan die werklikheid anders sien.

Mos.

Nè?

Of hoe?

Wanneer wildsbokke in die bos
oor ‘n besonders aantreklike ooi stry,
veroorsaak hulle nie toevallig ‘n geruis
wat aan die gehuil van motorenjins
voor ‘n diskoteek herinner nie.

[Wolfgang Kerner (*1937) duitse skrywer]

©.27e. April 2016………………………..◄]:o(…||…(o;Þ………………………………….tje




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed