deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Natuur, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 20 September 2020 411 gesien 0 Komentare 0hou van Dennebos In Afrika die dennebos staan mooi gespasie minimalistiese versier met ‘n bruin mat. ‘n bietjie groen dood Steriel. dan bars dit oop ruigte dik en hoog Wit hout Geel hout Swart hout wat sing saam in Afrika. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende