deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Bejaardes, Mishandeling Share: verwante: grond Die duif en die doop 5 Oktober 2020 389 gesien 0 Komentare 0hou van Oue Onthuis die skottels sit wit oog teen droë oumens vel mure. smag na oond warmte in die koue oggend lug. stadig gly gordyn oor verrimpelde gesig, leë vlak koue wateroë. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende