deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Geskiedenis Share: verwante: grond Die duif en die doop 5 Oktober 2020 406 gesien 0 Komentare 0hou van De La Rey ń valk skiet oor die Transvaal in die noordwester wind. stof sidder en bewe oor vlerke punte in vlug. val na benede ń vaal veld muis te vang. wat weer rooi druppels oor die sand laat val. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende