Jongste aktiwiteit:

dae


die sonbrand
hou my vandag
in die koelte van
ons spierwit huis
sonder vis, net gebrand
by die huis gekom eergister
die vitamine dee maak darem op
vir die ou bloedrooi velletjies
so is daar dae wat verloop
wat in mens se geheue
vasbrand soos ‘n son
se strale wat jou
vel verbruin en
soms blare
brand

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed