Jongste aktiwiteit:

guitig

–
heerlike weer
en vrolike kinderstemme
die veld verdroog maar wag
op sy beurt om reën te kry
die see kalmeer in stilte
voor die kouefront
se storms weer
aankom
–
guitig is lewe
vriendelike glimlaggies
vrolike naweek besoekers
wat heerlike sonskyn dae
onvergeetlike ervaring
van liefde en genade
ten volle uitleef
en geniet
–
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed