Jongste aktiwiteit:

balle en riete

–
vrolike frederik
is glad nie lelik
sy hart so teer
so is hy geleer
–
sanna het alles
van blos tot kes
bulte waar dit hoort
duike van haar soort
–
pietie en hannie
wat nie sê kannie
albei blosend mooi
rose bloeisel rooi
–
sanna het frederik
met liefde verstik
verdrink verdriet
met sy bal en riet
–
gulsig is die klei
in water vergiet
dunner die riet
droog is die vlei
–
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed