Jongste aktiwiteit:

pyn gedagte


pyn in elke treë
wie sal my dit gee
pyn maak my verleë
val soos op eend se rug
hartstog is dalk die brug
geen oorsaak of gevolg
sal weer daarop volg
pille vergiftig meer
verswak die seer

©Teãrlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed