Jongste aktiwiteit:

geil groen


die duine word nou regtig groen
gereelde reëndruppels het dit gedoen
alles in en om my word stil van dankbaarheid
voëls kwetter en leef hul bestemde vrolikheid
die see se golwe dreun en raas, skep ruimte
vir nuwe lewe op wit strande van die kaap
alles is so mooi en rein dat mens wil huil
van die mooi wat alles oorweldigend is
mense bring nuwe ervaring en geluid
alles vrolik op in fees genot
net met die duiwel kan
ek nooit versoen

©Teãrlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed