deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Rus Roes Voorjaar 27 April 2023 415 gesien 0 Komentare 0hou van die lewe hoor ek telkens die lewe het my sus of so behandel was maar moeilik arm kinderjare met min om van te leef wie of wat is die lewe dit wat jy tot hier ervaar het jy, jouself of sweef jy tussen dimensies leef daar baie verlorenes wat die lewe belas elke mooi wat gebeur word eenvoudig net aanvaar slegte tye aan lewe gedig was dit nie vir die lewe wie of wat sou jy wees neandertal, mens of kees ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende