deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Skimme van gister Die ink van my pen 15 Mei 2023 637 gesien 0 Komentare 0hou van koue soos suurlemoen suur trek dit onder my ken op maak dit die plooie saamtrek soos ‘n krimpvarkie wat skrik en sy pootjies en neus intrek in ‘n bolletjie wat veilig is ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende