deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: najaars oes Lewens’strome 25 Februarie 2024 380 gesien 0 Komentare 0hou van verspeel die son kruip nog weg agter oggendmis wolke my voete jeuk om te stap luister na jou rustige slaap brakkie rem aan die band voete lei my vooruit het ek maar weer gestop en geklop so verspeel ek nog ‘n kans om saam oor ons pad te kan dans ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende