deur Anita van der Walt vir Gedigte, Julie 2024 - OOP projek Share: verwante: Hy lewe Woorde (Gebed vir my ongebore kleinkind) 27 Julie 2024 488 gesien 1 Kommentaar 0hou van Eensaamheid Ewe skielik ’n alleenloper min positief baie negatief in die nou poort van e e n s a a m h e i d nêrens harmonie net uitgestrekte donker in dormante lig die bekende heimat nou ’n soewereine seer ©Anita van der Walt Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Julie 2024 – OOP projek