deur Johan J van Rensburg vir Gedigte Share: verwante: Routyd Kronkelpaaie … 10 Januarie 2025 368 gesien 0 Komentare 0hou van Brande Brande As brande strande sier nat riete briesend tier tas aarde sat bejaard aan diere steierend betraand. Eèn nasie bid – na jare – draai teder oë nader… Andere sit naar in die niet en staar. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende