kreatief
uit niks is jy geskep
bondeltjie vreugde vergroei
tot kreatiewe manlike sellegroei
genoeg is nooit genoeg vir jou
meer en meer groei versien
meer en meer kreatien
daarmee wil jy
die wêreld
bedien
© Tearlach.
(Kreatien is ‘n organiese verbinding wat, in gewerwelde diere, die herwinning van adenosientrifosfaat fasiliteer, hoofsaaklik in spier- en breinweefsel.)
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Christa D
Jy vat hom raak met die vers. Uitstekend