Jongste aktiwiteit:

koeel is deur die kerk

‘n arm en ‘n oog sal hy gee
vir beter dae en vrede alom
so het baie van hulle gepraat
so wenserig en grenserig gesê
tog stap tyd meedoënloos aan
dit wat lankal verwag is gebeur
dit wat toe afgelag is, elke dag
nou is daar nie meer omdraai
en briek aandraai meer oor
alles sneeubal nou in chaos
van beplande geweld
teen onbeplande
verdediging
en verset
redding
lê net
in
parate
geloofslewe

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed