Jongste aktiwiteit:

ATKV-Tak Loerie Poësiekompetisie
  • Die ATKV-tak Loerie nooi jou uit om deel te neem aan hul poësiekompetisie. Sien hieronder vir die kompetisiepamflet en die reëls.
  • LET WEL: INK Skryf in Afrikaans het NIKS met die aanbied van die aangehegte kompetisie te doen nie. Ons plaas slegs die inligting en eksterne skakel en bied nie self die kompetisie aan nie. Vir meer inligting, kontak gerus vir Magdalie Grobler by woordkrag@gmail.com.
Loerie poësiekompetisie 2026
Loerie poësiekompetisiereëls 2026
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed