Tonge van gal
Tonge van gal
In ’n donker wêreld van afguns probeer jy jou weg iewers vind.
Die mensdom so verblind. Vasgevang in dit wat die oog wil sien.
Pyle van die tong, bedek in swart gal en wraak, tref jou menswees elke dag.
Uit die donkerbedekte haat gee jou lewe vir ander soveel baat.
Hart van goud, hou jy moed.
Nooit hoef jy te verdrink in die land van roet.
Opregte dank aan Adriaan Marais vir die foto verskaf. ’n Besonderse voorreg.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.