Jongste aktiwiteit:

Verbode vrugte

Verbode Vrugte

Deur Ryno du Plessis

In die paradys wil ons woon, ’n lewe skoon.

Sondes baan ons weg, ons probeer dit goed verberg.

Ons vergeet die dag toe God Hom vererg.

Die boom van goed en kwaad, eet ons elke dag met soveel smaak.

Geen wonder dit voel of God ons verlaat.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed