Die lot van Lot se vrou
Die lot van Lot se vrou
Deur Ryno du Plessis
Vir ’n beter lewe bid ek, vra die Here: moet my vergewe.
Tog staan ek soos Lot se vrou, kyk terug na ’n lewe verbrou.
Klou vas aan dit wat was; hoe moet God my dan skoon was?
Hoeveel keer sê ons: “Ek kan nie meer,” maar wil onsself nie bekeer?
Hoeveel keer kyk ons terug, maar verwag altyd meer en meer?
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.