Jongste aktiwiteit:

sekulêr

 

 

iets het verander

iets anders het aangebreek

Zoeloe sekusele is nou in beheer

“ons” samelewing word nou

deur ongelowiges bestuur

“ons” glo nog in die

inherente goedheid

van mense

maar “mense”

glo nie in God nie

hulle in beheer

se gode

is van

hout

alles anders

laat hul

koud

en “ons”

in die

woud

 

© Tearlach.

sekulê ‘n klein sakkie in die binneoor

Sekulêr wêrelds, nie-godsdienstig

Sekusele uitdrukking in Zoeloe wat beteken iets het verander of aangebreek

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed