Jongste aktiwiteit:

lankmoedige liefde

o’ bokkie skat van my hart ek wag op jou
beertjie bruinoog liefde styf in my arms
omhelsing so warm en sterk en sag

‘n hert wat in die wildernis swerf
na koele waters van liefde smag
my fonteine is almal in jou

drie paaie elk sonder omdraai
by die kruispad gekies aanhou te glo
vyf jaar of sewe of vyf-en-twintig

of lewe alleen in ‘n diep woud se eensaamheid
of ‘n lewe van dronkenskap en sinnelose plesier
maar ek hoop, lankmoedig en altyd blymoedig

~

So het Jakob dan sewe jaar gedien vir Ragel; en hulle was in sy oë
soos ‘n paar dae, omdat hy haar lief gehad het.

Genesis 29:20




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed