Jongste aktiwiteit:

aan


die jaar se liggie brand nog
hoewel dit begin flikker en taan
wil dit steeds die mens bedreig
met sy vitrioele gesprekke
van virusse en koors
net so asof sy vat
aan ons ‘n houvas is
wat hy nie wil laat los
sonder verdere skade
sonder meer dood
gulsig is hy die jaar
van twintig twintig
skete en sondes
uit geprent

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed