Jongste aktiwiteit:

aan

met slakkepas kruip die lewe
oor berge en dale van die verlede
die toekoms in gaan tyd en hede
bagasie op sy rug gelaai

wie skakel die son se lig aan
wie doof elke keer die maan
is dit wie ek dink en glo
ons Koning van daar bo

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed