Jongste aktiwiteit:

AANDAG alle lede en besoekers

Ons vra u geduld asb . . .

Die webwerf is in die week opgradeer en daar is n paar dinge wat nie in plek wil val op die oomblik nie, dus is die webwerf na Engels geskuif sodat die webmeester die foute kan opspoor en regstel. Sodra ons al die dinge in plek het sal alles weer in ons geliefde taal Afrikaans verskyn.

Dankie vir u samewerking en geduld, ons probeer dinge so glad as moontlik te laat verloop

INK groete
INK bestuur




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed