Jongste aktiwiteit:

afhanklikheid

op my duin skyn die sonnetjie
heerlik skoon is alles na reën
brakkenjan geduldig langs my
sonstrale doen hom ook goed

soos kinders is hulle in die huis
afhanklik van ons kom en gaan
maar verseker van hul bestaan
wakker bewaak hulle onse tuis

wanneer ons alleen wil uitgaan
moet hulle eers mooi verstaan
sowaar verstaan hul afrikaans

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed