Jongste aktiwiteit:

Bad Lê

bad lê
in winter kou
vou warm om seer
brand skurf vel
lyf punte
kruikel sag

my skruwe vuil
week af
brein storms
sluimer
op eie spoed

my bad vat
net een
twee vra meng
van onoplosbare
ledemate wat skop en krap




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed