Behoefte
die toerpad
is glad geskraap
nimmereindig oor die land
trek my saam
volgens AA kaart
uitgespel op vaal papier
swerf erder
pad en rigting vry
doelgerig ongekaart
swerf met
geen links regs stappe
laat net ń geheuekaart
toer in grense
is een keuse
die ander
vryheid
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.