Berusting
Ek skryf nie meer briewe nie… my ink is op
Ek vra nie meer vrae nie… my keel trek toe
Ek slaan nie meer die mure van frustrasie nie… my hande bloei
Ek sit net
En wonder
oor jou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.