Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 29)

Lees meer oor Ida Le Roux Oktober 2018 Projek 2.Manie se Tin Lizzie Manus skud sy kop. Laat dit nou vir hom ‘n dure les wees om ‘n vrou agter die stuur van jou nuwe Model T Ford toe te laat. Hulle was laat vir die kerkdiens en Sera het stange gevat. Hoe meer hy […]

vir

Lees meer oor Papillon Brons klas Oktober 2018 Projek 3.Kartonbord van ‘n bedelaar ‘n Tsunami bedelaars op straathoeke, met kartonborde, wat bakhand vra ‘Ons baba het geen kos en doeke’ “Askies meneer, dat ek pla…” ‘Geen kos, geen werk, siek vrou…’ Vir elke kleingeldjie dankbaar “Die Here seen vir jou” Honger, arm, vuil, maer… Met […]

vir

Lees meer oor Charleine Collins BRONS KLAS  Oktober 2018 Projek 1.Mensboom (my skedel baar nog lewe) in my droomwoud het my brein herbind in volheid, sy heelheid teruggevind ek kon toe elke akson, neuron en sinaps, alle senuwees wat skiet laat konnekteer met die stam van kennis en weer leer onthou van vervloë wysheid tot […]

vir

Karoonag Coenie de Villiers, uit die album Karoonagte (1990). As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld en die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; as die tweeling en die kreef kotteljons oor Beaufort-Wes en die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet Ruik jy katbos en kambro as dit reën in […]

vir

Lees meer oor Wilma Heinlein September 2018 – Spyse vir die siel projek 2.Voedsel vir my siel  Ek kyk om my heen met vaal, moeë oë. Vadertjie tog, alles is vaal. Daar is net klein bossies, vuurwarm klippe en vaal gras, so kort die sprinkane moet op hul kniee staan om iets geeet te kry. […]

vir

Lees meer oor Ida Le Roux September 2018 – Spyse vir die siel projek 3.MEISIE SE MAKE-UP  “Rene waar is jy?” Sy ma se stemtoon laat hom vervaard van die rusbank opspring. “Hier is ek ma” Hy steek in sy spore vas toe sy ma die sitkamer instrompel. “Was ma in ‘n ongeluk? Meisie klik […]

vir

Lees meer oor Estelle Rubow September 2018 – Spyse vir die siel projek 1.Verlatenheid  Ons ry deur die verlatenheid van die Skedelkuspark, ‘n oerlandskap wat lyk of dit nie aan hierdie wêreld behoort nie. Ons ry stadig want die pad is sleg en ek wil niks mis nie. Ek wil stadig elke faset van hierdie […]

vir

Lees meer oor Charne Harding September 2018 – Spyse vir die siel projek 2.Die siel is weer tuis  Dora-Mari voel die sonstrale deur die venster op haar gesig val. Sy moes aan die slaap geword het. ‘n Nuwe seisoen maak mense opgewonde, hulle sê lente bring vernuwing, hoop en al die bloeisels is kos vir […]

vir

Lees meer oor Palet September 2018 – Spyse vir die siel projek 3.Drome word waar  Onverwags kry Willemien ‘n oproep van ‘n ou bekende vriend, sy is so opgewonde sy kan skaars behoorlik praat op die cellfoon . “Hi Shaun, wat ‘n verrassing om weer van jou te hoor. Net nou die dag sit ek […]

vir

Lees meer oor Lynne Lexow September 2018 – Spyse vir die siel projek 1.Ontsnaproete vir jou siel  “Marietjie, Mariet, Merraai…kom sê vir jou ou man koebaai…” Kobus se vrolike stem weergalm deur die stil huis. Hy is al weer oppad na een van sy vele visvang naweke saam met Jan van Niekerk en Petrus van […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed