Ano
Lees meer oor Ano November 2018 1.‘n Skouerhoogte tameletjie (woord telling 966) Hier in Ekurhuleni (die ou Oos-Rand) kan ons seker nie te veel kla oor dienslewering nie. Miskien is dit ‘n geval van die padda wat so stadigaan saam met die water warm gemaak word en het ons die geleidelike agteruitgang nie so vreeslik […]
See-Jay-El (CJ Laing)
Lees meer oor See-Jay-El (CJ Laing) BRONS November 2018 2.Ontvlugting Neem my op reis na Normandië, waar kobaltblou branders breek oor wit strande. Kom ons hardloop deur rooi papawerlande; waar heuwels hang aan die Franse son. Ons oes die geure van die noorde; vermy die stede! En later swerf ons tussen Vincent se stêrre tot […]
Marieta McGrath
Lees meer oor Marieta McGrath BRONS November 2018 2.Woordeloos verloof Dit was ‘n Sondagoggend op ‘n skulpiestrand in Seepunt toe jou tong in jou mond gestol het toe huiwering rooi oor jou wange gekruip het en die see onseker om ons voete gekolk het Maar ‘n ander Sondag op die Seepuntpromenade lag ons kinders oopmond […]
Richard van der Westhuizen
Tussen treine Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so by my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis hul eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die […]
Stef Kruger
Grassade Ek loop maar katvoet, deur my woorde. Soos deur die bitter mooi Karoo. Iewers skuil daar nog akkoorde. Iewers waai ‘n rolbos vas. Ons is maar, grassade my kind. In die wind, verwaai my kind. Ons is maar, grassade my kind. In die wind, verwaai. Ek speel op die walle van die Groot rivier. […]
Hans du Plessis
Droogte drie en tagtig mielies skuifel skraal skrompeltjies blaar maer en ritsel teen die droë wind skalter skewerig skuins en ongekop op bruin gelit die dorte deur die draaiwind dribbel uit ’n tregterpot droë derms uit die dors uitlos son speel speke teen ’n windpomp vas as stofstrepe staan waar water was en diep in […]
Ano
Lees meer oor Ano Oktober 2018 Projek 1.Die gemeste kalkoen Augustus 1620 het die Mayflower, ‘n 180-ton skip met 102 passasiers vanuit Engeland na Amerika vertrek. Weens onstuimige weer en sterk winde het hierdie skip aan die kus van Massachusetts (Cape Cod), anker gegooi, i.p.v. by die kus van Virginia waar ander kolonies reeds gevestig […]
Palet (Suzette Strydom)
Lees meer oor Palet (Suzette Strydom) Oktober 2018 Projek 1.Ontdek jou passie by Ink ‘n Webwerf om in te verdwaal, jou stories en gedigte te skryf en saam ander skrywers beter Afrikaans te leer. Aansporing en geleenthede is skraal om jouself te ontwikkel, met die nodige Kreatiewe souse kan jy ‘n wenner opdis. ‘n Voorafgestelde […]
Martha Poller
Lees meer oor Martha Poller Oktober 2018 Projek 3.Fanus koop kar ‘n Model T Ford. Mý Model T Ford! As ek net kon slaap, maar die swart Ford spook by my. Sowaar, as môre net eers verby is … “Fanus,” kerm Huipie, “hou op met rondrol! Ek kan g’n slaap as jy so tekere gaan […]