deur Von Villon vir Gedigte Merkers: Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 November 2022 609 gesien 0 Komentare 0hou van blommebal blommebal blarebal sagte blommebol uitgerafelde wol opgerol pryk op groen stingeltroon waar almal saam alleen en alleen saam almal woon ©VonVillon Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende