Latest Activity:

onveranderd

onveranderd

ek verdrink in die idee van jou
as ek stilstaan
word ek agtergelaat
ek word teruggehou

jy is op soek na wat met rooidag
weer verlore gaan
sit wanneer jy raad vra
dit vereis jou volle aandag

jy is die een wat agterbly
waarheid onveranderd:
as jy waarlik jouself kon help
sou jy

©VonVillon

As jy kon, sou jy.
Mense lieg eerder oor die redes vir die probleme in hulle lewe, blameer almal en neem nie verantwoordelikheid vir hulle deel daarin nie.
Wees eerlik met jouself — is jy die wêreld se grootste ongeluksvoël, of is jou aksies die oorsaak van al jou ongelukkigheid? Niemand kies om probleme te hê nie. As jy dit self kon oplos, sou jy. Dis vir jou onmoontlik om op te los omdat jy glo jy dra geen skuld nie daarom, magteloos. Jy veroorsaak jou eie ongelukkigheid.

 

Wel, meeste mense dan.

 

©VonVillon




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post