Jongste aktiwiteit:

Dis blou

bibberend sit ek
alleen op ‘n bankie
koue muf reuk
hang in die grys lug
geel son skyn flou
die veld is wit
kristalvlokkies nat
teen my wang
dis blou

hadida skril
ego in my ore
vallende blaar
tol in die rondte
gevriesde swaai
wieg heen en weer
alleen op ‘n bankie
dis blou

©Roeline




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak