Jongste aktiwiteit:

ROOIKRANS DORPIE

ROOIKRANS DORPIE

Ouma Eleen se geel bus vertrek vanaf Kaapstad se stasie
opgewonde in die bus met al haar bagasie

die bus stop op Rooikrans dorpie met sy mooi natuur en see
rooikrans se dorpie is in die kaap provinsie geleë
vertrek ons reg oor die oop kaapse vlaktes heen
langs die hottentots-hollandse berge ry die bus ons daarheen

toe besoek ons die rondevlei se privaat natuur reservaat
so beeldskoon ons kan defnitief daarby baat
so aanskou ons rooikrans se gunsteling geel donsige fyn bos
en stap onderdeur rooikrans se rooi oog boom wildebos baaibos
asemrowende geel en pienk vygies langs die paadjie in die bos

rooikrans se gunsteling tradionele natuurskoon in volle blom
reik sy aan die helderpienk fluweel speldekussing protea blom
ons stap al langs die helderrooi graniet kranse aan die see se rand
vissermanne vang geel vis by die kant

stap ons verder op die pragtige strand met sy wit see sand
ons staan en besigtig die grootste walvisse
laataand maak rooikrans se mense vir ons die heerlikste disse
rooikrans se dorpie het die dierbaarste mense

Eleen van Deventer Vorster




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed